Salomon Senekal Hoërskool van Viljoenskroon se VRL is vuur en vlam vir 2021 en sien met verwagting uit na ‘n jaar vol opwinding, geleenthede en positiewe uitdagings.
Tydens gister se beplanningsessie en opleiding het hierdie trotse Villies koppe bymekaar gesit om van 2021 ‘n onvergeetlike en beste jaar nóg in Salomon Senekal Hoërskool te maak.
Become a Sponsor








