)

Bethlehem Badgers neem PSI op horings.

Te midde van ‘n ontwrigte jaar op die sportkalender, het Bethlehem Badgers se indoorhokkieklub die geleentheid vir spelers geskep om na die jaarlikse “Pro Series Indoor” toernooi te gaan.  By die toernooi word teen die bestes van regoor die land gekompeteer.  Bethlehem Badgers doen hul naam gestand en is taai opponente om te klop.  Die spanne bly luuks in ‘n hotel by Monte Casino en kon die Goudstad verken tydens die toernooi.  

Die spanne word afgerig deur Mnre. Magnus Buys en Andries Vorster ( Beide van Hoërskool Witteberg ).

Ons sien uit na ‘n goeie 2021 indoor- seisoen!

Badgers – bo!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal