)

Hoërskool Outeniqua verwelkom hul nuwe personeel

Foto: agter vlnr: Cameron Stronach, Mari Coetzee, Evert Kleynhans, Annelie van der Vyver, Jaco van der Merwe, Surene Lombaard, Fillip Venter , Marlene Roux , Heinrich du Plessis en Nadja de Jager

Voor: Elrinda van der Schyff, Marni Acker, Minneke van der Merwe en Liesie Theron

Hoërskool Outeniqua in George het 14 nuwe personeellede aangestel vir die nuwe skooljaar.

Cameron Stronach bied Landbou Wetenskap en Lewenswetenskap aan, Mari Coetzee bied Visuele en Skeppende kunste aan, Evert Kleynhans LO en Geskiedenis, Annelie van der Vyver Ontwerp en Skeppende kunste, Jaco van der Merwe EBW en Rekenkunde, Surene Lombaard Afrikaans Huistaal, Fillip Venter is die Adjunkhoof: Dissipline & Wiskunde, Marlene Roux English First Additional Language, Heinrich du Plessis Gimnasium, Nadja de Jager is die bestuurder: Vroulike werkers, Elrinda van der Schyff LO en Lewenswetenskap, Marni Acker English First Additional Language, Minneke van der Merwe assistant-onderwyser en Liesie Theron bied Afrikaans Huistaal aan.

Outeniqua wens die nuwe personeellede ‘n gelukkige en lang verbintenis met Hoërskool Outeniqua toe.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal