)

Schools That Rock gesels met Mieke Ferreira

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Mieke Ferreira, Hoofdogter van HoĆ«rskool Burgersdorp.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit daarna om weer my vriende te sien en om nuwe herinneringe te maak.

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wou sien by Hoƫrskool Burgersdorp? Ek sou probeer om die skool so normaal as moontlik vir die leerlinge te laat voel.

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om jou skool hul keuse te maak, wat sal dit wees? Hier by HoĆ«rskool Burgersdorp is ons almal deel van ‘n familie en ons gemeenskap is baie betrokke by die skool omdat almal die beste leerders wil hĆŖ.

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Ma’am Jo-Ann Troskie. Sy stel ‘n goeie voorbeeld vir ons skoolmeisies en sy is ‘n uitstekende leier.

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Hokkie

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Pizza

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Ek stel belang in optometrie.

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Universiteit van die Vrystaat (Kovsies).

Vraag: Wat is jou boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021? Maak gebruik van elke geleentheid en weet dat die Here jou gekies het om in hierdie tyd te leef omdat jy sterk genoeg is.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal