)

Schools That Rock gesels met Lienke le Roux

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Lienke le Roux, Hoofdogter van HoĆ«rskool Oudtshoorn.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien definitief uit daarna om al my vriende weer te sien en elke oomblik van my matriekjaar te geniet!

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wou sien by Hoƫrskool Oudtshoorn? Meer geesvang periodes.

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om Struisies hul keuse te maak, wat sal dit wees? Struisies is ā€˜n familie wat uitkyk en omgee vir mekaar. Die gees is hier en die gesindheid teenoor mekaar is amazing! Die vriende wat jy hier maak is vriende wat jy vir die res van jou lewe gaan hĆŖ!

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Ek het verskeie rolmodelle by die skool (waaronder onderwysers, mede-leerders en vorige leiers deel vorm daarvan) so dit is moeilik om iemand uit te sonder…

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Netbal.

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Chicken Chow Mein of Sushi.

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Ek is nog nie doodseker nie, maar dalk iets in die mediese veld of finansies.

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Ek wil graag na die Universiteit van Stellenbosch gaan!

Vraag: Wat is jou boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021? Leef elke dag voluit en geniet elke oomblik. Waardeer ook elke dingetjie en maak die beste van jou tyd hier terwyl jy nog in die skool is.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal