)

Schools That Rock gesels met Esmarie du Plessis

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Esmarie du Plessis, Ondervoorsitter van die VRL 2021 van HoĆ«rskool Sand du Plessis in Bloemfontein gevra.

Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien beslis die meeste uit om die graad 8’s te verwelkom en om te begin werk aan al die projekte wat die VRL vir die skool beplan.

Is daar enige aanpassings veranderinge wat jy graag wil sien gebeur by Hoƫrskool Sand du Plessis? Ek wil graag sien hoe Hoƫrskool Sand du Plessis na hoƫr hoogtes streef op sport en akademiese gebied.

Indien jy iemand moet oorreed om jou skool hul keuse te maak, wat sal dit wees? By HoĆ«rskool Sand du Plessis is ons ‘n gebalanseerde skool waar onderwysers geleenthede skep dat elke kind sy potensiaal bereik.

Wie is jou rolmodel by jou skool? Al die onderwysers omdat elkeen vir ons iets gee om na op te kyk.

Watter sportsoort is jou gunsteling? Definitief netbal.

Wat is jou gunsteling gereg? Pizza

Watter loopbaan wil jy volg na skool? Veeartsenykundige

Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Onderstepoort

ā€˜n Boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021. Maak jou drome realiteit.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal