)

Schools That Rock gesels met Jaydene le Fleur

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Jaydene le Fleur, Voorsitter van die VRL 2021 van HoĆ«rskool Sand du Plessis gevra.

Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit na die sport en kultuur by die skool.

Is daar enige aanpassings veranderinge wat jy graag wil sien gebeur by Hoërskool Sand du Plessis? Ek sal graag wil hê dat my medeskoliere meer gees sal hê as tevore.

Indien jy iemand moet oorreed om Sand du Plessis hul keuse te maak, wat sal dit wees? Ek sal hulle oorreed deur te sĆŖ dat ons skool goeie onderwysers het wat passievol is teenoor hulle werk. Dat ons skool goeie sport en kultuur het en dat ons skool verskeie vakkeuses aanbied wat die leerders sal geniet.

Wie is jou rolmodel by jou skool? Mnr Olƫn

Watter sportsoort is jou gunsteling? Tennis

Wat is jou gunsteling gereg? Braaivleis en pap

Watter loopbaan wil jy volg na skool? Medies

Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Universiteit van die Vrystaat

n Boodskap aan jou medeskoliere vir 2021? Aan my medeskoliere van 2021 hoop ek dat hulle hul skoolloopbaan sal geniet en die beste van dit sal maak. Hulle moet daagliks daarna streef om ā€˜n voorbeeld te wees vir die volgende generasie.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal