)

Hoërskool Salomon Senekal berei voor vir 2021

Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon het begin voorberei vir ‘n Vuur en Vlam jaar. Die personeel het Dinsdag, 25 Januarie 2021 die jaar afgeskop met ‘n bedrywige dag vol besprekings, beplanning en motivering. Die dag is afgesluit met ‘n bemoedigende en heerlike personeelverwelkomingsfunksie. Na ‘n gepaste opening deur ds. Dries Cronje, het hulle ‘n nuwe tradisie ingestel waar die skoolvlag deur mnr. en mev. Nortman gestryk is om die einde van die eerste dag te simboliseer. Daarna is hulle verkwik met ‘n kragtige boodskap van HOOP deur dr. Johan Smith van VitaAmp. Die Villie-personeel sien met hoop uit na 2021.

Villies – Vuur en Vlam!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal