)

Schools That Rock gesels met Hanru Jansen

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Hanru Jansen, Hoofseun van HoĆ«rskool Middelburg.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om die graad 8 groep te verwelkom en die nuwe tradisies aan te gee vir ā€˜n volgende groep.  Om van die begin af diep spore te los en ā€˜n voorbeeld te laat vir opkomende matrikulante.  Asook om met vriende die jaar te kan afskop en vir myself lekker te maak vol herinneringe.

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wou sien by jou skool? Ek sou groot waaiers in die klaskamers installeer.  Asook ten minste 1 dag per maand aan skoolwerk afstaan en ā€˜n sporttoernooi hou. Met elke toernooi word ā€˜n ander sportsoort aangebied waar slegs MHS leerders hul spanne mag inskryf.

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om MHS hul keuse te maak, wat sal dit wees? Die lewe is kort en dit gaan in ā€˜n oogwink verby. As duisende Middies sĆŖ dat MHS die skool is waar jy hoogtes bereik, hoe kan dit dan anders wees? Die bal is in jou hande…

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Sam Gerber

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Waterpolo by Bishops en Rugby

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Varknek steak en slapchips

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Ek wil graag sport nog beoefen nadat ek ā€˜n graad agter my naam het.

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? NWU Pukke

Vraag: Wat is jou boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021? Geniet elke oomblik van jou lewe en maak dit vir jouself lekker.  Jou lewe is ā€˜n storieboek. As jy eendag oud is en terugblaai na al jou hoofstukke toe, sal dit ā€˜n storie wees wat ander graag sou wou lees en iets wees waarop jy kan trots wees – of ā€˜n verlate boek wat net stof opgaar?  Jy het net een storie en nie ā€˜n uitveĆ«r nie, laat jou verbeelding hardloop!

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal