Hoërskool Bothaville verwelkom graag vir mev. Marina Kruger en mej. Estené Weiss by hul skool. Juffrou Marina is ‘n ervare onderwyser en woon reeds in Bothaville terwyl juffrou Estené ‘n nuweling van Heilbron is.
“Mag julle vinnig inskakel by die Bothas-familie en ‘n tuiste vind hier by ons!”