)

Hoërskool Eldoraigne Snr Afrikaanse Olimpiade deelnemers presteer

Hoërskool Eldoraigne se gr. 10 tot 12-leerders het weereens uitstaande in die Olimpiade presteer. Ten spyte van die uitdagings van Covid 19 het 68 leerders uiteindelik geskryf.
Hoërskool Eldoraigne het vyf leerlinge onder die Top 20 Wenners in Gauteng, naamlik:
1. Annika Scheepers, gr. 12, 83.33%
2. Carla Kotzé, gr. 10, 82%
3. Elisna Wessels, gr. 11, 79%
4. Marnie Zeelie, gr. 11, 79%
5. Leon van der Merwe, gr. 10, 78%
Dit is ‘n skitterende prestasie, aangesien ons die meeste leerders van al die skole onder die Top 20 Wenners het.
Ons wil ook in besonder vir Annika Scheepers, gr. 12, gelukwens met haar uitsonderlike prestasie, want sy is tweede in Gauteng en vierde onder die Top 100 Wenners Nasionaal.
Carla Kotzé het as gr. 10-leerder ook pragtig presteer, want sy is derde in die provinsie en sesde nasionaal.
Verder kan ons ook spog met nege leerlinge onder die Top 100 Wenners Nasionaal.
Ons is spyt oor die junior leerders wat weens die Grendeltyd nie vir die Olimpiade kon inskryf nie. Ons moedig alle leerders aan om volgende jaar weer in groot getalle in te skryf, want dit is goeie ervaring en die leerders geniet dit baie.
“Ons Afrikaanse onderwysers sien daarna uit dat julle in 2021 deelneem en weer goeie prestasies behaal.”
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal