)

Hoërskool Langenhoven ruiters presteer by perdeskou

Anja Joubert, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Korine Joubert, ‘n graad 8-leerder, het tydens die Upington Skou op 16 en 17 Oktober uitstekend in perdry presteer.
Anja is as die wenner van die Driegang Ruiterkunsproewe aangewys. Sy is ook as die kampioen in die Driegangruiter, 18-jaar en jonger, aangewys.
Korine het ‘n tweede plek in die afdeling Driegang Plesierperd verower. Sy het boonop ‘n derde plek in die afdeling Groot Kampioen Driegang Plesierperd verwerf.
Die skool is baie trots op hierdie twee Dasse!
Foto’s verskaf
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal