)

Worchester Gimnasium leerder ontvang toekenning vir Uitnemende Sportmanskap

In Februarie het Ivan Roodbol van Worcester Gimnasium by die Mountain Mill Mile eie inisiatief geneem om 3km met ‘n boomstomp te swem om bewustheid van die mens se negatiewe impak op die omgewing te bevorder. In Augustus het hy deur ‘n een-man-marathon ‘n groot fondsinsameling gehou nadat een van sy swemmaats met kanker gediagnoseer is. Dit was ‘n reuse sukses en het baie mense geïnspireer.
“Baie geluk, Ivan, jy leef jou Bosvark waardes ten volle uit. Ons is baie trots op jou!!!”
Foto verskaf
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal