)

Primêre Skool Jordania se gholfdag suksesvol

Foto bo: die helpers van die dag is, vlnr: Pieter Roos, Charné de Villiers, Janine Helmand, Natasha Burger, René van Staden en Ruan Strydom

Primêre Skool Jordania in Bethlehem het op Vrydag, 6 November, ‘n baie suksesvolle gholfdag aangebied by die Bethlehm Gholfklub.

Daar het altesaam 168 spelers (42 vierballe) deelgeneem.  Dit is die meeste spelers wat nog ooit aan ‘n gholfdag deelgeneem het by dié klub.

Baie dankie aan almal wat die dag ondersteun het.  Baie dankie ook aan al die borge en mense wat ‘n bydrae gemaak het tot hierdie mooi dag.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal