)

Hoërskool Punt Prysuitdeling Gr12

Foto bo: Punt se 3 toppresteerders: Juanique de Lange (2de), Megan Leonard (1e) en Elizmor Olivier (3de). 

Hoërskool Punt in Mosselbaai het op 3 November ‘n prysuitdeling vir die Gr. 12-leerders van 2020 aangebied. Ten spyte van ‘n moeilike jaar met baie aanpassings en ontwrigting het Punt se matriekleerders steeds puik resultate gelewer en die skool sien uit na hul uitslae na die Nasionale Senior-eksamen.

Hiermee die prestasies van ons toppresteerders:

  1. Chanté van der Westhuizen: Best achievement Afrikaans First Additional Language, 88%. Chanté shares the trophy for best achievement in Afrikaans FAL with Carolyn Rheeder
  1. Hanerésa van der Westhuizen: Beste prestasie in Visuele Kuns, 95%. Sy ontvang die Trofee vir die beste prestasie in  Visuele Kuns
  1. Annemie de Graaff: – Beste prestasie Musiek, 82%.
  1. Kayla Duthie: Academic achievement, 80.14%

5. Tacha-Marie Joubert: Beste prestasie Lewenswetenskappe, 87%. Sy ontvang die St Blaize Trofee vir Lewenswetenskappe. Akademiese prestasie, 80,58%.

6.  Louis Esselen:  – Beste prestasie Ekonomie, 95%.  Beste prestasie Ekonomie 95%. Hy ontvang die ENB Trofee vir die beste prestasie in Ekonomie. Hy                      ontvang die Sakekamer Trofee vir die hoogste gemiddelde prestasie vir Ekonomie en Rekeningkunde, 89%. Akademiese prestasie, 80.71%.

7. Carolyn Rheeder: Best achievement Afrikaans First Additional Language, 88%. Carolyn shares the trophy for best achievement in Afrikaans FAL with Chanté          van der Westhuizen. Academic achievement, 80.71%.

    8. Corita Louw: Akademiese prestasie, 81%.
   9. Nabeela Domingo: Academic achievement, 81%.

10. Anè Kotzè: Akademiese prestasie, 82.71%.

11. Wentzel Pauw: Beste prestasie Ingenieursgrafika en Ontwerp, 94%. Ontvang die Christo Botha Wisseltrofee vir IGO. Akademiese prestasie, 82.71%.

12. Anna-Maria Adreani: Best achievement Tourism, 92%. Receives the Trophy for Tourism. Academic achievement: tenth class position, 82.86%.  Receives a               travel bag sponsored by UNISA, R 500 sponsored by Bartlett & Dekker Radiologists and a gift voucher of R500 from De Jagers, Mossel Bay

13. Daniëlle Kruger: Beste prestasie Verbruikerstudies, 84%. Ontvang die Trofee vir Verbruikerstudies. Akademiese prestasie: negende klasposisie, 84%.

14. Mieke Oosthuizen: Akademiese prestasie: agtste klasposisie  84.29%.

15. Willem Meyer (WJ): Beste prestasie Rekenaartoepassingstegnologie, 93%. Beste prestasie Inligtingstegnologie, 83%. Ontvang `n goue sertifikaat in die                 eerste rondte van die Programmerings-Olimpiade van 2020. Akademiese prestasie: sewende klasposisie, 84.86%.

16. Ané Venter:  Akademiese prestasie: sesde klasposisie, 85%.

17. Bianca Booyens: Academic achievement: fifth class position, 85.57%.

18. Lené van der Gryp: Beste prestasie Rekeningkunde, 94%. Akademiese prestasie: vierde klasposisie, 86.29%.

19. Elizmor Olivier: Beste prestasie Wiskundige Geletterdheid, 94%. Beste prestasie Besigheidstudies, 91%. Akademiese prestasie: derde klasposisie, 87.57%.

20. Juanique de Lange: Beste prestasie Engels Eerste Addisionele Taal, 86%. Akademiese prestasie: tweede klasposisie, 88.14%.

21. Megan Leonard: Dux-leerder. Beste prestasie Afrikaans Huistaal, 86%. Ontvang die Sanlam Trofee vir beste prestasie in Afrikaans HT. Beste prestasie                    Engels Huistaal, 90%. Beste prestasie Wiskunde, 95%. Ontvang die Petri Terblanche Trofee vir Wiskunde. Beste prestasie Fisiese Wetenskappe, 93%.                      Ontvang die Van Nierop Trofee vir Fisiese Wetenskap. Ontvang die Scheffler-Toekenning vir die hoogste prestasie in Wiskunde en Fisiese Wetenskap. Beste          prestasie Geografie, 96%. Ontvang die ENB-Toekenning  vir die hoogste prestasie in `n matriekvak, nl. Geografie. Beste prestasie Lewensoriëntering, 96%. –         Akademiese prestasie: eerste klasposisie 92.86%. Ontvang die Dux-trofee vir die hoogste akademiese prestasie. Megan ontvang ook Spesiale Erekleure.  Sy         het vanaf graad 9-12 vier agtereenvolgende jare `n gemiddeld van 90% en meer behaal en het elke jaar akademiese kleure verwerf.

Hoërskool Punt bedank graag al die borge wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het.

 

 

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal