)

Paul Roos Gimnasium leerder presteer in Wêreldkennis Olimpiade

Paul Roos Gimnasium se Justin Cowley het deelgeneem aan die Wêreldkennis Olimpiade. Die Wêreldkennis Oplimpiade is ‘n jarelange nasionale olimpiade vir graa 6-12 leerders in Suid-Afrika. Die doel van die Olimpiade is om die algemene kennis van leerders te toets. Daar het vanjaar 23 000 leerders  aanlyn oor twee rondtes deelgeneem. Justin Cowley van Paul Roos Gimnasium was nasionaal tweede in graad 10 en behalwe ‘n sertifikaat, wen hy R600.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal