)

Hoërskool Eldoraigne Rugby in goeie hande

Hoërskool Eldoraigne se rugby is in baie goeie hande!
Ons stel graag aan julle bekend, die Leeus se spesialis voorspeler-afrigter, Dustin Hoffmann wat by ons aangesluit het. Dustin sal in 2021 die 0/14-span afrig en ook sy insette lewer by die ander spanne as spesialis-afrigter. Met sy ondervinding glo ons hy gaan ñ groot impak maak.
Dan ook soos al voorheen aangekondig is Wynand Olivier ons rugbykonsultant. Hy gaan sy rugbyvernuf met ons afrigters, spelers en laerskoolspelers deel.
Tesame met ons rugbydirekteur, mnr. Jacques le Roux, wat ñ oud-Luiperdsspeler en Blou Bulle Sewesspeler is, gaan ons Eldo-rugby net voortbou op ñ ryke tradisie.
Voornemende graad 8’s van 2021 kan Dustin kontak by: dustin.hoffman@rhinorugby.co.za of mnr. Le Roux by: lerouxj@hseldo.co.za. Al die oefentye wat binnekort afskop sal binnekort aan julle deurgegee word.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal