Hoër Jongenskool Paarl se hoofseun van 2020, Bernabé de la Bat, se afskeidsboodskap.
Geagte meneer die seremoniemeester, mnr. Swart, personeel , eregaste, ouers, Boishaaiers en laaste maar die belangrikste, my mede-matriek Broers.
Voor ek by die emosionele deel kom wil ek net eers graag ‘n boodskap los vir die manne wat die fort in volgende jaar en die jare daarna moet hoog hou.
Gr.8’s, as jy die matrieks vra is julle baie bevoorreg as dit by ‘n paar goed kom, maar nie te min is ek seker dis ook nie die jaar wat julle wou gehad het nie. Julle het nog nie daardie passie gevoel van jou eerste groot game of selfs jou eerste interskole nie. We can go on about the negatives for quite some time, but you are lucky enough to have 4 years ahead of you filled with unbelievable memories, nail biting moments and indescribable events.
Gr.9’s, julle het ook n slegtejaar beleef, maar gaan nou in ‘n lekker jaar van jou hoërskoolloopbaan in. Jy gaan ongelooflike tye beleef en great memories maak.
Gr.10’s, gr.11 is ‘n belangriker jaar, dit gaan jy nog ‘n miljoen keer hoor in die volgende jaar. En as jy dink “kan die mense net ophou”onthou net een ding gr.11 is wel ‘n belangrike jaar.
Gr.11’s julle is op pad na julle laaste jaar in die skool en glo my dit kan baie vinniger verby wees as wat jy dink, waardeer elke liewe oomblik wat jy daarvan kry, want ons weet dit kan enige oomblik van jou weg gevat word.
En dan baie dankie aan al die onderwysers wat oor die jare so groot impak op ons lewe gehad het. Ek dink ons kan met eerlikheid sê baie van wat ons geleer het in die skool het van julle af gekom en dit was ‘n ongelooflike voorreg om ons tyd hier met julle te kon deel.
Aan die matrieks. Hierdie jaar was glad nie wat ons gedink het dit gaan wees nie. Ons was forseer om van ons laaste oomblikke in die blou wit en blou op te gee. Iets totaal en al buite ons beheer het ons verhoed om ons droomjaar te hê. Ons verhoed om ONS jaar te hê, waar ons sweet, bloed, trane, glimlagte oor die jare tot een ongelooflike klimaks sou kom en ons saam op n hoogtepunt hier sou laat uitloop. Maar in hierdie droom is ons wakker geruk deur die realiteit .
How extremely harsh and depressing that sounds, but that’s life. The pursuit of a dream. But the one thing about dreams is they don’t necessarily give you your perfect future, they just guide you to it, if you’re brave enough to follow it, because someday we will catch up. As a kid I dreamt of becoming a springbok rugby player, as I got a bit older I wanted to be a mechanic and know I’m going to go study in the field of IT. My dream of a Springbok player was at the time my perfect future, but as time goes on something in my pursuit of that dream lead me to the next and the next.
Die ding is vir die res van jou lewe solank jy aan hou droom gee nie om hoeveel keer dit verander nie, dan weet jy wat dit is om te lewe. Erens gaan jy ‘n droom in haal en of dit die een was wat jy in die begin gehad het of nie, dit gaan die een wees wat jy in daardie oomblik nodig het en wil hê. Terwyl jy so jou drome jaag moet jy ook onthou dat niks in hierdie wêreld is die moeite werd as jy dit nie met mense deel nie, want jou verhoudings met die mense om jou is al wat gaan oorbly. En dis ook al waar jou legacy eendag gaan aan leef.
As Boishaaiers alot of people can be jealous of us not of what we have materialisticaly, people envy how others love us, how we love each other, the vibes we give and how we carry ourselfs so well. And we should never take for granted what this school has given us.
Only in a storm can you see the art of the real sailor, only on a battlefield can you see the bravery of a soldier. The courage of a simple person can be seen in how he copes with difficult and dangerous situations in life. Every storm and battlefield that has come on our way we’ve charged through and I’ve seen more than enough to know that I can only be grateful and thankful to God for the unforgettable, indescribable 5 years of my life I got to spend with you, my Brothers!
Toe Jannie vir Jumanga uit die poel uit hardloop in graad 8. Toe ons met ons 1ste toer na Grey die come back wen kry. Toe die 1ste span in graad 10 teen al die kritiek opstaan om Interskole gemaklik te wen en dit in die skool se 150ste jaar. Toe ons in graad 11 Paul Roos pak gee op ons home ground en Basjan wat die game met n gebreekte rib speel. In hierdie jaar nog toe ons die prestige byeenkoms weer wen en daardie hoendervleis gevoel op die pawiljoen kry.
Nothing in this huge unforgiving world can steal these memories and bonds from you. And if you ever should look up and find yourself lost, simply retrace your steps to Valley of the Blue, White and Blue forever chanting. We’ll find our way.
Goodbyes are only for those who love with their eyes. Because for those who love with heart and soul there is no such thing as separation. May the road rise up to meet you, may the wind be ever at your back. May the sun shine warm upon your face and the rain fall softly on your fields. You and I will meet again, When we’re least expecting it, One day in some far off place, I will recognize your face, I won’t say goodbye my brothers, For you and I will meet again. And until we meet again, may God hold you in the hollow of his hand. May you go out and change people’s lives for the better as you did mine. We are the mighty Blue Army now and forever more.
Tandem Fit Arbor Surculus