)

Hoërskool Witteberg leerder soos ‘n besige bytjie

Simoné Venter, `n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehen, het nie stil gesit gedurende die laaste paar maande nie. Buiten al haar suksesse op die Kunswedtryd en Radikale Redenaars het Simoné die volgende prestasies ook behaal:

Sy eindig nasionaal in die 9e plek in die Podiumpret kompetisie in die Onvoorbereide kategorie. Sy eindig ook 1e in hierdie kategorie. Sy het hiervoor `n goue toekenning ontvang.

Simoné het ook deelgeneem deel aan die International Arts Talent Show en dring deur na die finaal vir Solosang en Drama.

Tydens Op die Planke Toneelfees ontvang sy `n A vir haar Monoloog en dring deur na die nasionale finaal waar sy algeheel tweede eindig.

Baie geluk, Simoné!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal