)

BVHS kondig 2de Dux leerder vir 2020 aan

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Ashley Stemmett aangewys as die 2de DUX Leerder vir 2020.  Sy behaal onderskeidings in Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, English First Additional Language, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe, Wiskunde, Fisiese wetenskap.

Sy ontvang die volgende:

  • Gideon en Ester knobel Trust 1ste Afr Huistaal
  • Engen Prime Stop kontantbewys 1ste in English FAL
  • Enslins kontantbewys
  • Marais en Crowther kontantbewys
  • Libri Geskenkbewys
  • Eureka Apteek kontantbewys
  • BVHS Alumni  kontantbewys
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal