)

Hoërskool Witteberg Graad 8 en 10 Radikale Redenaars

Foto vlnr: Jurie Wessels,  Jani de Bruin en Simoné Venter (inlas: Lineo Kokonyane) Afwesig: Khosana Dis, Tumelo Kokonyane en Katleho Mack

Sewe leerders in Graad agt en tien van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het puik presteer tydens die Radikale Redenaars.

Jurie Wessels (Redenaars Tweetalig – Nasionaal 6e plek, Afrikaans Lees: Prosa – Nasionaal 6e plek), Jani de Bruin (Afrikaans Huistaal Redenaars – Kwalifiseer vir Vrystaat-finaal), Simoné Venter (Afrikaans Huistaal Redenaars A, Afrikaans Lees: Poësie A+, Nasionaal 8e plek) Lineo Kokonyane (Afrikaans Add. Taal Redenaars A. Qualify for the Free State Semi-final), Khosana Dis (English Home Language Public Speaking A), Tumelo Kokonyane (English Home Language Public Speaking A, Reading Prose A) en Katleho Mack (Reading Prose A, Reading Poetry A-).

Baie geluk aan al hierdie leerders!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal