)

Hoërskool Aliwal Noord se Gr 8’s maak pragtige poppe

Foto: Marques Botha en Cody Joubert se briljante poppe

Die Graad 8’s vanHoërskool Aliwal-Noord het die taak ontvang in Skeppende Kunste om handpoppe te maak en so ook ‘n poppekas opvoering voor te berei. Die leerders het vorendag gekom met dierbare karakters gemaak uit kleurvolle kouse.

Sommige Graad 8’s het hulself oortref en hul oumas se naaimasjiene nader gehark om sodoende fantastiese poppe te skep. Die leerders het ook geleer van die beroemde tegniek genaamd “Ventriloquism.” Dit is wanneer mens maak of die pop self kan praat, maar eintlik praat jy namens die pop. Slegs jou stembande beweeg. Dit is ‘n moeilike kuns om te bemeester, maar gelukkig het die maskers dit maklik gemaak om hul mondbewegings te verbloem!

Knapgedaan Graad 8s!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal