)

Hoërskool Sentraal leerder skitter in Gr5 klavier-eksamen

Gedurende Augustus het 5 leerders van die SMA aan ‘n aanlyn Trinity-eksamen deelgeneem en almal het dit met welslae geslaag.
Gedurende Oktober is 3 leerders, wat voorbereid was om ABRSM te speel, deur ‘n dosent van die Odeion School of Music, dr. Frelet de Villiers, geëksamineer. Al die leerders het 85% en meer behaal, waarvan ‘n Sentraalleerder, Marius van der Merwe, 91% vir sy Graad 5-klaviereksamen behaal het.
Sentraal is trots op Marius en al die SMA-leerders!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal