)

Vrystaters altyd gewillig om bloed te skenk – SANBS en Schools That Rock se Bloedskenk-aksie

Mnr Francois Minnie het sy 100ste eenheid bloed op 7 Oktober geskenk. Hy daag almal uit in  Virginia om sy voorbeeld te volg. Volgende kliniek sal plaasvind  13 Oktober by Harmonie Ng Kerksaal  tussen 10:00 – 16:00.

JC Adendorf van Grey College in Bloemfontein het op 2 Oktober sy eenheid bloed geskenk by Theunissen. Hy daag al die jong mense uit om hul eenheid bloed te skenk.

Marie Goodchild, leerder van Hoërskool Theunissen, daag alle leerders in die Goudveld uit om hul eenheid bloed te gaan skenk by hul naaste gemeenskap-kliniek of by The Strip in Welkom. Sy het op 2 Oktober haar eenheid op Theunissen geskenk.

SANBS bedank die skenkers wat gereeld bloed skenk.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal