)

Hoërskool Vryburg leerders presteer tydens ATKV Tienertoneel 2020

Die ATKV-tienertoneel het vanjaar in ‘n heel nuwe formaat plaasgevind. Deelnemers kon slegs ‘n monoloog inskryf en die monoloog moes nuutgeskrewe wees (enigiemand kon die teks vir hulle skryf). Die monoloog moes dan opgeneem word en die video is dan digitaal ingeskryf en beoordeel.
Drie VHS-leerders het uitstekend presteer:
• Tarah Höll (Gr. 11)
Tarah het selfs haar teks geskryf: Die statiese gevolge van “online dating”. Sy verwerf ‘n brons sertifikaat vir haar nuutgeskrewe teks en ‘n goue sertifikaat vir haar toneelspel. Tarah was beoordeel deur Dr. Andrè Gerber en Henrietta Gryffenberg.
• Gerhard Viviers (Gr. 12)
Gerhard en Liana de Vries (VHS-oudleerder) het gesamentlik sy teks geskryf: Siri, hoe maak mens piesangbrood? Gerhard verwerf ‘n brons sertifikaat vir stel, rekwisiete en kostuums en ‘n silwer sertifikaat vir sy toneelspel. Gerhard was beoordeel deur Waldemar Schultz en Amalia Uys.
• Helen Faber (Gr. 12)
Helen het selfs haar teks geskryf: Isolasie. Sy verwerf ‘n brons sertifikaat vir haar nuutgeskrewe teks en ‘n brons sertifikaat vir haar toneelspel. Helen was beoordeel deur Dr. Andrè Gerber en Henrietta Gryffenberg.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal