)

Hoërskool Burgersdorp verwelkom hul nuwe skoolhoof

Hoërskool Burgersdorp het op 1 September Mnr Moolman Olivier verwelkom by hul skool.

Volgens Mnr Olivier is die strukture en sisteme wat met die jare ingestel is, enige nuweling rustig en geborge laat voel. “Die spreekwoord sê dat goeie leiers hulle met sterk persone omring. Hoe gelukkig kan ‘n hoof wees om met sulke bekwame onderwysers af te skop.”

“Die belangrikste uitgangspunt vir my gaan wees ‘wat gaan ek vir Hoërskool Burgersdorp doen?’ en nie ‘wat gaan Hoërskool Burgersdorp vir my doen nie.’ ”

Marilize Schutte (ondervoorsitter – BHS Beheerliggaam), Moolman Olivier, Jo-Ann Troskie
Linda Mostert, Moolman Olivier, Linelle Sauer
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal