)

Hoërskool Jan van Riebeeck leerders presteer by Interskole ATKV Redenaars 2020

So ‘n bek moet jêm kry!
Mienke (graad 8) en Phillip Herbst (graad 10) dring beide deur na die landswye finaal van Interskole ATKV Redenaars 2020!
Dit vind via Zoom op 5 September plaas. Aangesien die organiseerders ‘n regstreekse finale ronde wil aanbied, het hulle na deeglike oorweging besluit om die Nasionale Ronde vir alle afdelings, via Zoom Sessies aan te bied.
Die TOP 3 deelnemers per graad sal in elke kategorie aangewys word, sowel as die top 3 skole per kategorie.
Voorspoed julle twee, ons weet julle kan!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal