Die graad 4’s van Primêre Skool Jordania in Bethlehem leer in PSW van verskillende kulture en hulle kossoorte. Dit was ‘n groot hoogtepunt hierdie jaar.
Dankie vir almal se moeite.


By Primêre Skool Jordania glo ons aan elke kind se potensiaal. Akademie is ons hoogste prioriteit en daarom streef ons na ‘n hoë akademiese standaard.
Ons maak gebruik van die beste onderrigmetodes en nuutste tegnologie in ons klaskamers, om te verseker dat elke leerder se volle potensiaal bereik word.
















