)

Hoërskool Sentraal verwelkom Gr 8 en 9’s terug by die skool

Die res van Hoërskool Sentraal se gr. 8 en 9’s word vanoggend met ‘n warm Traliehart verwelkom.

Hoërskool Sentraal se kantoor van Leerderondersteuning en –ontwikkeling bied die volgende dienste aan die leerders van Sentraal:

• Akademiese toetsing en –ondersteuning
• Konsessie aansoeke (Toegewings tydens eksamens en toetse)
• Vakkeuse voorligting (Gratis in Graad 9)
• Beroepsinligting
• Studie metodes
• Emosionele ondersteuning

Leerders kan self aanmeld by die kantoor vir hulp, of ouers kan my kontak en reëlings tref vir u kind om betrek te word by hierdie diens. Leerders kan ook deur die onderwysers verwys word indien dit nodig blyk te wees.

Ons wil u as ouers en leerders uitnooi om van hierdie diens gebruik te maak of navrae te doen indien u onseker is.
Die diens is Maandae tot Vrydae beskikbaar in skoolure.

Kontak gerus vir:
Liesel van Heerden by 051- 410 1830 of by liesel@sentraal.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal