)

Interskole tussen Hoërskool Punt en Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn tydens “Lockdown”

Die naweek van 15 Augustus 2020 sou Hoërskool Punt hul jaarlikse interskole teen Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn hou.  As gevolg van die inperkings kon dit egter nie gebeur.

Me. Anmarie van Staden in samewerking met die prefekte en dirigente het egter die bul by die horings gepak en gesorg dat almal weet PUNT HET GEES!!!!!

Hulle het ‘n “drive-by” vir Vrydagmiddag na skool gereël waartydens die publiek om die skool gery  en toeter geblaas het!!!  Dit het groot reaksie uitgelok en Mosselbaai het ter ondersteuning, “hul toeters kom blaas”.

Baie dankie vir almal se ondersteuning!!!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal