)

Hoërskool Waterkloof leerders presteer in Wiskunde-kompetisie

Vlnr: Michael Dreeckmeier en Dalen Lombard
Die Tukkie Wiskunde-kompetisie het vanjaar ‘n ander formaat aangeneem en leerders kon van 27 Julie tot 2 Augustus die kompetisie aanlyn voltooi.
Hoërskool Waterkloof het algeheel derde van die top tien skole geëindig. Vyf Klofies het die “2020 WALL OF FAME” beklee wat top plekke verwerf het.
Baie geluk aan die volgende leerders:
Reynhard van den Berg (graad 9) – derde plek
Nadine van Wyk (graad 10) – eerste plek
Lourie Bosman (graad 11) – tweede plek
Michael Dreeckmeier (graad 11) – vierde plek
Dalen Lombard (graad 11) – vyfde plek
Die top 10 skole was: Hoërskool Jan van Riebeeck (1ste), St John’s College (2de), Hoërskool Waterkloof (3de),
Parel Vallei High School (4de), Cornwell Hill College (5de),  Pearson High School (6de), Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (7de), Rondebosch Boy’s High (8ste, Horizon Hoërskool (9de) en Hoërskool Stellenberg (10de).
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal