)

Two learners from Paul Roos Gymnasium seleted for SA swimming squads

Righardt Muller

Congratulations to Righardt Muller and Thomas Forbes who have been selected to the Swimming South Africa senior and youth swimming squads respectively.

 

PRG Agtergrond/Background

GeleĆ« op die oewer van die Eersterivier, met die Stellenboschberg as agtergrond, lĆŖ die uitgestrekte kampus van die Paul Roos Gimnasium, ā€˜n seunskool met ā€˜n tradisie van uitnemendheid op alle terreine van die opvoeding.

Founded in 1866, this school is only a step away from the University of Stellenbosch and a variety of amenities, from sport to internet facilities, is shared with this institution. In addition some subjects are offered in conjunction with our two sister schools, Bloemhof and Rhenish.

Bekende persone soos Jan Smuts, JBM Hertzog, DF Malan, Uys Krige, Arnold van Wyk, Tjol Lategan en Peter van der Merwe is van die beroemdes wat hier in die skoolbanke gesit het.

Prima and Prima Nova, the two boarding houses, supply accommodation to pupils from across South Africa and neighbouring countries.

Paul Roos Gimnasium slaag daarin om sy leerlinge voor te berei op die wĆŖreld van studie, ontspanning en werk.Ā  Sedert die instelling van die Kanseliersmedalje van die Universiteit van Stellenbosch het 9 Paul Roosers die gesogte toekenning verwerf. Saam met Diocesan College (Bishops) het die skool die grootste getal Springbokrugbyspelers (50) opgelewer. Duisende oud-leerlinge in leiersposisies op die akademiese gebied en op die saketerrein kan getuig van die besonder vormende invloed van:

  • die rustigheid en veiligheid van een van die mooiste dorpe in Suid-Afrika
  • die stimulering en energie van die jeug, en
  • die baie geleenthede om aan bykans enige aktiwiteit, akademies en andersins, deel te neem.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal