)

Willem Postma Primêre Skool: Welkom terug Possies!

Welkom terug Possies! Die Graad 3 onnies het soos superhelde aangetrek, want superhelde dra maskers of skerms om hulself en ander veilig te hou. Julle almal is superhelde!

‘n Hoë premie word op akademiese werk geplaas. Daar word aan elke leerder na gelang van sy/haar vermoëns omgesien en individuele aandag sal so veel moontlik gegee word. Remediërende onderrig word ingespan as ondersteuning vir akademiese probleme. Hoewel formele assessering in die vorm van toetse en eksamens plaasvind, moet ouers en leerders daarop let dat leerders se werk deurlopend geassesseer word.

Kreatiwiteit en Entrepreneurskap:

Entrepreneurskap: Leerders kan tuis hulle kreatiwiteit inspan en ‘n eie besigheid begin om sodoende hul selfgemaakte ware gedurende die tweede en vierde kwartale te verkoop by die skool se Kreatiwiteitsdae. Geen lewende hawe of gevaarlike items mag te koop aangebied word nie.

Kleinklassie:

Hoofstroomonderrig word aangebied in ‘n kleinklasopset (1 – 5 leerders per klas) vir hoogsfunksionerende leerders, binne die spektrum van OUTISME.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal