)

Hoërskool Waterkloof: Kapteinsfunksie

Wat ‘n eer was dit nie om vir Kloof-hokkie te speel nie. Jy is nie net ‘n speler nie, maar ook deel van ‘n familie waar wedersydse respek, toewyding, harde werk en trots deel van die spanne se kultuur is.
Die opbouende kultuur, lewenslesse en goeie herinneringe sal vir altyd my bybly. 2020 se hokkie-seisoen het ongelukkig nie verloop soos dit moes nie, maar dit het ons geleer hoe onvoorspelbaar die lewe kan wees en hoe ons die beste van uitdagende omstandighede kan maak.
Hou moed vriende en gebruik hierdie tyd om voor te berei vir die volgende seisoen. Klofies gaan lê nooit nie!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal