Shanique Volschenk, leerder aan Hoërskool Florida, het die Top-30 finaliste gehaal in die tydskrif SARIE se ‘Nuwe Gesig-kompetisie.’
Die 30 finaliste is bepaal deur die stemme wat hulle op hul verenig het. Die Top-10 word in SARIE se Augustus-uitgawe aangekondig wat vanaf 17 Julie op die rakke is.