)

Hoërskool Kroonstad verwelkom mnr Chris Butler

Baie welkom by Blouskool mnr. Chris Butler!

Mnr. Butler is vanaf 2005 in die onderwys. Hy was voorheen by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Hoërskool Rob Ferreira en Hoërskool Hoopstad werksaam.

Sy passie is om met kinders te werk en hy poog altyd om ‘n positiewe verskil in hulle lewens maak. Hy hou ook baie van sport.

Mnr. Butler bied EBW(Gr.8), NW(Gr.9), SW(Gr.9) en LO(Gr.10&11) aan. Op die sportveld rig hy rugby en atletiek af en is ook betrokke wees by die organisering van die atletiek.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal