)

Tibby Saayman vertel waarom Blouskool die perfekte skool is

Tibby Saayman

‘n Mens kry nooit iets soos te veel herineringe nie, en HoĆ«rskool Kroonstad het vir my gehelp om van die bestes te vorm.

Toe ek op laerskool was kon ek nie wag om hoĆ«rskool toe te gaan nie. Daar waar jy al die nuwe mense ontmoet en jou eie potjie begin krap. Dit was natuurlik net so gewees. Daar was ‘n heel ander siening wat ‘n mens kry oor die lewe sodra jy by daai hekke instap!

Die hoĆ«rskool – en by name Blouskool – het my ook gladnie teleurgestel nie. Daar het ek van my lekkerste tye deurgebring, van skiewiekampe, 9/10, sportgeleenthede, sokkies, selfs die covid jaar wat vir my gevul was met soveel pret.

Blouskool het selfs ‘n paar onverwagte verrassings ingehou wat my laat besef het dat by hier by BlouesĀ  al my hartsmense geleĆ« is. Hier het ek gegroei en hier het ek geleer en hier is waar my hart altyd sal lĆŖ, by my skool HoĆ«rskool Kroonstad.

Byt vas al die graad 7’s. Dit is binnekort weer julle beurt om die deur oop te maak na die nuwe faseĀ  van julle lewe!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal