Atletiek Suid-Afrika se Baan- en veldpresteerders vir 2020.
Drie van Worcester Gimnasium se atlete is onder die o.18 Top 10 Atlete vir 2020!!!
BRADLEY OLIFANT 100m 5de
DEBRAHNO PLAATJIES 400m 4de
JIVANNO MELOUW Verspring 8ste
Hierdie is n besondere prestasie en WG is baie trots op hierdie drie atlete van ons. Met julle toewyding en ure se harde werk gaan ons julle defnitief nog op die wêreld verhoë sien.
 #wgatletiek #diligence #proudbosvark
Worcester Gymnasium is a co-educational multicultural dual-medium high school situated in the picturesque Breede River Valley in the Western Cape.