)

HOËRSKOOL MONUMENT: GR 8 OUERS VAN 2021/ GR 8 PARENTS 2021

Geagte Gr.8-ouers van 2021
Gaan kyk asseblief na die prospektus wat op die webblad is vir meer inligting oor Monnas. Kontak ons gerus indien u enige vrae het. Ons sien uit om van u te hoor.

MONNAS

Hoërskool Monument (Monnas) het ‘n geskiedenis en unieke tradisie van meer as 97 jaar …

Monnas is nie net bekend vir hulle ryk geskiedenis nie, maar ook omdat hulle daarvan hou om trotse tradisies voort te sit.

Een van dié skool se tradisies het vanjaar meer as drie dekades oud geword toe die 31ste groep Graad 8-leerlinge daarop voortgebou het. Meer as 300 Graad 8-leerlinge het die geleentheid gehad om deur ‘n hekkie op die skoolgronde te stap – ‘n simboliese daad waardeur hulle as nuwe Monumentare verwelkom is

WAARDES

Monnas het sterk waardes wat gegrond is op trots, respek en diensbaarheid

BESTAANSREDE

Monnas bestaan eerstens om op ons kinders en hulle behoeftes te fokus. Ons wil graag sien dat elke Monumentaar ‘n blinkoog kind is,

VISIE

Dit is ons droom om ‘n toonaangewende skool te wees in ons gemeenskap en in die land. Ons wil die voorlopers wees op al die gebiede waarop ons onsself begewe.

Dear Grade 8 parents of 2021
Please see the prospectus on the website for more information about Monnas. Please contact us if you have any questions. We look forward to hearing from you.

https://www.monnas.co.za/meer-oor-ons

#Monnas #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes #DaarsIertsBesondersAanMonnas #OppadNa100Jaar ??

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal