)

HOËRSKOOL ERMELO VERWELKOM GR 12’S TERUG

Welkom terug aan elke graad 12-leerder.
Mag die uitdaging wat op julle wag vir elkeen net seën inhou!

Welcome back to all the grade 12 learners.

May the challenge that awaits you be a blessing for each learner.

Die Erries

GOED, BETER, ERRIES

Die EHS is ‘n skool met 105 jaar se trotse tradisie, geskiedenis en geloof geanker in God. Hier innoveer, verryk en bou ons die karakter wat leerders ‘n leeftyd bybly. Ons stuur elkeen wat hier spore gelaat het die wêreld in met geloof, beginsels, waardes en trots vir ons skool wat troon bo die ander.

Die Erries is meer as ‘n gebou. Meer as ‘n massa van groen.

Dis ‘n leefstyl, ‘n vesting en ‘n anker vir diegene wat kies om uitnemend te wees.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal