Baie geluk aan Refentse Moabi, Estiaan van Tonder en Diederick Rocher van Hoërskool Rustenburg, wat gekies is om die Luiperds se o.17 sewesspan tydens die Nasionale Sewestoernooi te verteenwoordig. Hierdie toernooi vind vanaf 26 tot 28 September in Welkom plaas.
Sterkte manne, RHS is baie trots op julle!