)

Hoërskool Vryburg Luiperds-Liga Rugby

Die afgelope naweek is die laaste rondte van die Luiperds-liga vir mediumskole afgehandel.

Hoërskool Vryburg het Bergsig Akademie, van Rustenburg, op sy tuisvelde aangepak. Die spanne het mekaar goed opgedreun.

VHS wen drie van die 5 wedstryde en verloor die ander twee naelskraap met 1 en 2 punte onderskeidelik. Die 2de sowel as die o/15-rugbyspanne van Vryburg het al hul wedstryde in die liga gewen.

Vir die o/15-span was Saterdag se wedstryd, tesame met 2018 se seisoen, die 28ste oorwinning in ’n ry!

Volgende kwartaal sal die uitspeelwedstryde teen die ander streke vir die Virsekertrofee begin. VHS se 1ste, 2de en o/15-spanne is Luiperdwenners en die o/14’s gaan deur as naaswenners.

RUGBY VHS vs BERGSIG

1stes VHS verloor 20-19
2des VHS wen 13-8
o/16 VHS verloor 19-17
o/15 VHS wen 33-21
o/14 VHS wen 40-26

Foto bo: VHS 1stes Leonard Grobbelaar

Foto deur Melani van der Merwe

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal