Mari-Louise van Zyl, (op die foto bo) tennisspeler van die Laerskool Mooirivier, is gekies vir die o/12 SA-tennisspan wat in Zimbabwe en later vanjaar in Marokko gaan deelneem.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










