)

Hoërskool Upington Netbal by Diamantveld Sportdag

Agter vlnr: Cameron Gilbert, Yonta de Koker, Shawilldre Matthys, Peruschka Bezuidenhout, Monique Matthys

Voor vlnr: Elizna Scheepers, Juanique Visagie, Chantelle Strauss

(Foto’s verskaf)

Uppies-netbal het die naweek op Diamantveld se sportdag teen top skole van verskeie provinsies meegeding. Die speelsters het prag-netbal gespeel in baie warm toestande.

Baie dankie aan elke speelster, afrigter, ondersteuner, ouer en borg wat gehelp het om van elke naweek n sukses te maak.

Die uitslae was as volg:

Uppies 14A vs Diamantveld 14B wen 5-4

vs Affies 14A verloor 5-11

vs Klerksdorp 14A wen 7-5

vs Kalahari 14A wen 12-7

Uppies 14B vs Affies 14B verloor 0-36

vs Diamantveld 14B verloor 0-25

vs Klerksdorp 14B verloor 0-20

vs Sentraal 14B verloor 1-16

Uppies 15A vs Affies 15A verloor 3-33

vs Diamantveld 15A verloor 8-12

vs Kalahari 15A verloor 7-14

vs Klerksdorp 15A verloor 6-11

Uppies 15B vs Diamantveld 15B verloor 11-13

vs Affies 15B verloor 4-24

vs Affies 16C verloor 7-20

Uppies 19B vs Affies 19B verloor 1-34

vs Klerksdorp 19B verloor 6-15

Uppies 17A vs Affies 17B wen 16-13

vs Affies 17A wen 15-12

vs Klerksdorp wen 15-6

vs Diamantveld wen 13-12

Uppies 19A vs Affies 19A verloor 13-21

vs Klerksdorp wen 35-11

vs Eunice verloor 18-22

Agter vlnr: Vivi Mbiza, Nina Slabbert, Berna Kilian, Jessi Wessels, Anri Kotze, Janice Avenant
Voor vlnr: Abongile Mchlauli, Di-marie Visser

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal