)

Uppies Kultuurdiere ondersteun plaaslike droogtehulp

Mev. May oorhandig R15000 namens die ATKV Kultuurdiere aan Mnr Kotze (skoolhoof) en Mnr. Swanepoel (Koshuisvader: Huis Oranje)

HoĆ«rskool Upington se ATKV Jeugtak Kultuurdiere het onlangs gewys dat hul harte op die regte plek is.Ā Die spreekwoord sĆŖ: “Charity begins at home” en daarom het die groep ā€˜n pragtige Kultuuraand aangebied en die wins geskenk aan hul eie koshuise wat ook bitter swaar kry a.g.v die droogte. Ouers kry swaar om die koshuisgelde te betaal en omdat hul vir ons koshuiskinders die beste tuiste weg van hul eie tuiste wil gee, het hul besluit om hul wins aan ons koshuise te gee.

Die Kultuurdiere werk werklik hard om ā€˜n verskil in mense se lewens te maak. Hulle het ook o.a. in 2019 ā€˜n klimraam gebou vir Mommy & Me Kleuterskool, kombuistoerusting geskenk vir AJ Ferreira se Verbruikerstudieklas, komberse uitgedeel vir die wat nood het in Paballelo en een keer ā€˜n maand gaan Bingo speel by die Oranjehof Outehuis waar elke Bingo-speler ā€˜n geskenkie gekry het.

Hulle beplan om vanjaar groter te gaan en nooi Uppies en oud-Uppies om betrokke te raak.

Kontak gerus vir Me Madelein May indien u bewus is van ā€˜n aksie waar hul kan betrokke raak of as u op ā€˜n manier wil betrokke raak of ā€˜n bydrae wil lewer.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal