)

Hoërskool De Aar verwelkom Arendkuikens

Op 15 Januarie het die nuwe graad 8 groep, senuagtig maar opgewonde by HSDA se hekke ingestap.

Die eerste twee dae het hulle ʼn program gevolg, wat deur die Seniorraad gelei  is. Gedurende dié tyd het hulle die skool beter leer ken en ook van HSDA se trotse tradisies  geleer.

Vrydagaand, 17 Januarie, het die graad 8’s ʼn deurnag gehad. Die deurnag het om 19:00 begin met ʼn lofsing deur Wian Vos gelei. Dit was ʼn aand vol speletjies en ʼn spooktoer deur die skool waar  die gr 8’s kennis gemaak het met “die mantel”. Die aand is afgesluit met ʼn uitstappie na die koppie. Die graad 8’s het die koppie geklim en die sonsopkoms van bo aanskou.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal