Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 8,
vir die derde kwartaal aangekondig.
1. Mininke Smith
2. Franchelle Jacoby
3. Minke Scheepers
4. Anè Claassens
5. Zanelle van Niekerk
6. Lilly-Anne Matthysen
7. Jennifer Burrows
8. Annchen de Lange
9. Mischa Nel
10. Jean-Mari Moller
Baie geluk!