Reagan Woodbridge van Hoƫrskool Noord-Kaap in Kimberley, het gedurende die afgelope vakansie deelgeneem aan die Dames Interprovinsiale Gholf-ope vir die Noord-Kaap Provinsiale span. Haar span het 2de geƫindig in die span-a fdeling en sy het in haar enkelspel, 2 uit 3 gewen.
Baie geluk, Reagan, jy hou die skool se naam hoog.
#trotsgroen