)

You are sponsoring

HNK leerder presteer in Gholf

Reagan Woodbridge van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het gedurende die afgelope vakansie deelgeneem aan die Dames Interprovinsiale Gholf-ope vir die Noord-Kaap Provinsiale span. Haar span het 2de geëindig in die…