Leerlinge van Hoërskool De Aar het tydens die ATKV – Senior Olimpiade in Afrikaans Huistaal puik presteer het: Surina le Roux (veertiende), Clodelle Menne (sestiende, afwesig op foto) en Enchanté du Preez (twaalfde).
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










